Tristan Gallant, ’n gr. 6-leerder aan die Hoërskool Hopefield, was lid van die Boland-laerskole se atletiekspan wat op Saterdag 12 Maart aan die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms by die Dal Josafat-stadion in die Paarl deelgeneem het. Gallant het die eerste plek in die o.12-seuns- 100 m-wedloop behaal met ’n tyd van 12,19 sekondes. Hy is gekies om later vandeesmaand aan die SA kampioenskap in Potchefstroom deel te neem. Die skool is baie trots op hom.


Gallant presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article