Van links is Leonie Korver, Nadea Victor en Zia Victor saam met die instrukteurs Bevil Spence en Ivana Schäfer. Agter is Adriaan Victor op die basdrom.

Met dreunende slae om Weskus Fossielpark se 25ste verjaarsdag Saterdag 23 September te vier, was lede van die plaaslike tromspeelgroep, die West Coast Drumming Circle, ook daar.

Van links is Leonie Korver, Nadea Victor en Zia Victor saam met die instrukteurs Bevil Spence en Ivana Schäfer. Agter is Adriaan Victor op die basdrom.

Charmaine le Roux van Saldanha het haar verskeidenheid soetkoekies kom verkoop.Foto’s: Alida Buckle

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article