Cleowin Swarts en Rudighar Swart, leerders van Steynville Sekondêre Skool, is in die Weskus o.15-skaakspan opgeneem, wat in Caledon vandag (Donderdag 21) en môre (Vrydag 22 Maart) aan die Wes-Kaap-kampioenskap deelneem. By hulle staan hul afrigter, Faheem Najm Struis.


Flinkdinkers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article