Elsa Hanekom van Langebaan het dié pragtige flaminke op 26 September op hul daguitstappie na Aurora gesien en sê sy was verbaas om flaminke op die grondpad in plaas van ’n dam te sien. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot) wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur.Foto: Elsa Hanekom


Flaminke wit en mooi …

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article