André Lewies (middel) ’n inwoner van Velddrif, neem al die afgelope 12 jaar aan die Kaapstad-fietstoer deel. Sy fiets en fietsryhemp is vanjaar deur West Coast Construction (WCC) geborg. Lewies het Anthony Wood (links) en Faeeza Ockhius (regs) van WCC vir die borgskap bedank. “Ek het dit met trots gedra,” het Lewies gesê.

Fietsryer bedank borg WCC

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article