Faizel Jansen, ‘n gr .7-leerder aan Diazville Primêr, het cum laude by die Wes-Boland Eisteddfod verwerf. Hy is as pryswenner in sang aangewys en is op die prestige-aand van die Wes-Boland Eisteddfod vereer. Faizel het die gehoor met sy pragtige sangitem betower. Die skool is baie trots op hom.

Faizel se sang bekoor Boland

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article