Vredenburg-tuinbouklub vergader

Vredenburg-tuinbouklub vergader by die kerksaal van die Hervormde kerk in Japie Burgerstraat, Vredenburg. Die spreker is Mossie Basson en die tema is groentetuine in die Weskus. Kontak Erna by 083 285 2729 vir nog inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 29 October 2026
    Weslander E-Edition – 29 October 2026

Gift this article