Tuinbouklub vergader

March 25 @ 10:00

Die Vredenburg-tuinbouklub vergader om 10:00 by die Ou Stalle van die Moedergemeente,

Vredenburg. Tema: Effektiewe besproeiing. Bel Erna by 083 285 2729 vir nog inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article