Temple Boys in Hopefield

29 November 2025 @ 18:00

Die Temple Boys gaan in Hopefield optree as deel van die Blue Downs-familiefees se oudisie- roadshow. Young Dynasty, ‘n nie-winsgewende organisasie, bied ‘n regstreekse oudisie aan vir jong talent van die Weskus. Hulle kan ‘n betaalde optrede by ‘n hoofge- leentheid, ondersteun deur die Wes-Kaapse regering, losslaan. Kaartjies is beskikbaar by Spar Hopefield: R80 (13 jaar en ouer), R50 (12 jaar en jonger) en VIP R150 (insluitend foto en drankie met aankoms). • Bel of WhatsApp na 081 406 9296 indien jy meer wil uitvind.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article