Ondersteun die Shavathon

February 28 @ 10:00 14:00

Weskus Mall hou sy jaarlikse Shavathon in die Food Court. R50 per volwasene en R25 per kind. Donasies is ook welkom. Indien jy wil kom help en jou tyd opoffer vir Kansa, kontak Joanne of Olivia by 022 703 6900 vir meer inligting. Twee vrywilligers word nog benodig vir die dag. Kontak Joanne indien jy belangstel.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article