NG Kerk bied aan basaar en lenteloop

6 September 2025 @ 08:00

Die NG kerk Saldanha bied ‘n basaar en lenteloop by die Weskus Skool in Saldanha aan. Die lenteloop begin om 08:00 en die basaar om 08:45. Neem deel aan die staptog en geniet ook die basaar se pannekoeke, jaffels, pasteie en soveel meer.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article