Moenie Die Piesangskille misloop nie

March 12 @ 20:00

Beleef Die Piesangskille soos jy hulle nog nooit gesien het nie – akoesties en by Kapstadt Brauhaus Langebaan. ‘n Intieme aand vol lag, stories, bekende treffers en lekker saamkuier. Die vertoning begin om 20:00 en kaartjiepryse begin by R200. Bespreek by www.quicket.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article