Mandjiedans

16 August 2025 @ 18:00 23:30

Die Skuur bied ‘n Mandjiedans aan op Saterdag 16 Augustus by die Weskusskool op Saldanha. Dis outydse mandjiedanse soos uit die kinderjare waar kinders onder die tafels slaap terwyl ma en pa dans. Goeie vermaak vir die hele gesin. Mense bring hul eie mandjies met eet- en drinkgoed. Toegang kos R60 per persoon. Vir meer inligting bel of WhatsApp 064 685 6630.

R60 Per persoon

Weskusskool

Saldanha Road
Saldanha, Saldanha Bay Municipality South Africa
+ Google Map

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article