Ethan Talmakkies, ’n leerder aan St. Helenabaai Primêr, is opgeneem in die o.13-Boland-skolerugbyspan wat in die Junie-skoolvakansie aan die o.13-Cravenweek in Johannesburg deelneem.


Ethan maak indruk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article