Klein Emma du Plessis (4) van Stutterheim in die Oos-Kaap was baie verras toe hulle in Yzerfontein gaan kuier en sy haar naam se eerste letter groot sien staan: “E” vir Emma. Die fotograaf is haar trotse ouma, Erna du Plessis van Saldanha.

‘E’ is mos vir Emma!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article