Masipathisane Primêr se eerste gimnastiekklub is verlede jaar amptelik gestig. Die span het Saterdag 4 Mei aan sy eerste kompetisie deelgeneem en was redelik blootgestel aan die werklikheid. Die afrigter Japie Manuels sê hy is trots op die span se prestasies wat tot dusver dissipline, harde werk, lang ure en uithouvermoë geverg het. Die span is Mauricia Tieties, Christelle Pieterse, Keneuwe Maarman, mnr. Manuel, Amahle Qawuka, Nicole Olivier, Robin Morgan, Chantescha Talmakkies en (voor) Delano Mara, Bradley Cloete. Jadé Benjamin was afwesig.


Eerste kompetisie vir gimnaste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article