’n Fietsryer is dood nadat hy Saterdagmiddag deur ’n motor getref is. Foto:


’n Fietsryer is Saterdag 27 Mei noodlottig beseer in ’n ongeluk in St. Helenabaai se hoofstraat.

Die ongeluk het omstreeks 17:15 gebeur. Volgens die polisie is die fietsryer deur ’n voertuig getref. Die omstandighede rondom die ongeluk word verder ondersoek.

Lees meer in Donderdag se Weslander.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article