Een man is dood en drie beseer in ’n ongeluk Maandag (3 Februarie) op die Vredenburg-Velddrifpad (R399). Dié Opel Astra het ’n paar keer in die lug getol nadat die bestuurder vermoedelik beheer oor die voertuig verloor het. Foto: Alida Buckle


Een dood, drie beseer toe motor rol

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article