Jurie Hayes Primêr se atlete het verlede naweek aan die Wes-Boland-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die uitslae was: Amissa Linnert (3de in die 1 200 m), Justin Andrew (1ste in die 1 200 m) en E-Jay Julies (4de in die 1 200 m). Hierdie drie atlete neem Saterdag 24 Februarie aan die Boland-kampioenskappe deel.Foto:


Drie skitter vir Jurie Hayes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article