Drie netbalmeisies van die Hoërskool Piketberg het deurgedring na die Wes-Kaap-netbalproewe wat op Saterdag 27 April in Moorreesburg plaasvind. Hulle is Kara Adonis (o.14), Nica Boersma (o.18) en Annali Treurnicht (o.14).


Drie gaan na netbalproewe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article