Donovan Don, ’n voormalige leerder van die Hoërskool Louwville en ’n SA Blitsbokke-speler, het sy ou skool besoek. Don het sy 7’s-trui aan sy ou skool geskenk uit danksegging vir die ondersteuning wat die Hoërskool Louwville hom op sy pad tot sukses in rugby gebied het. By hom is die onderwysers Louis Hartzenberg (links) en Alfredo Barends.Foto:

Don op besoek

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article