Die Laerskool Vredenburg het Saterdag (16 Maart) kermis gehou. Dit was ’n veilige omgewing en ’n dag vol pret waar gesinne kon saamkuier en kinders die tyd geniet. ’n Dankie gaan aan almal wat gehelp het om die dag ’n sukses te maak.Foto: Sonja Kruger


Dis lekker by die kermis!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article