Met ’n vaart op die Langebaan-strandmeer op Sondag 17 Maart het Elsa Hanekom robbe gewaar wat by Schaapeneiland ontspan. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1MB groot wees. Foto: Elsa Hanekom


Dis heerlik in die son!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article