Hoërskool Dirkie Uys se tennisspelers is onlangs in die Boland-platteland-span opgeneem wat teen die WP-span in Worcester gespeel het. Die kranige Dirkie Uys-tennisspelers is: Agter: Hermann Hartung, Danielle Kitshoff en Alica Bester. Voor: Nienke Smit, Marné Bester, Annoushka Truter en MJ van Zyl.


Dirkie Uys het goeie tennisspelers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article