Besoekers aan die Weskus kan verseker wees van ’n ongelooflike ervaring wat op hulle wag wanneer hulle vanjaar hier kom uitspan.

  • Buiten die prentjiemooi wit strande is daar talle besienswaardighede en aktiwiteite vir oud en jonk wat die Weskus oor die jare ’n gewilde trekpleister vir vakansiegangers gemaak het. Besoekers kan vanjaar onder meer uitsien na die Weskus-Kersmark in Vredenburg , om net ’n paar aktiwiteite te noem. Vind ook binne ’n spesiale vakansiegids met ’n paar gunsteling-eetplekke, -kuierplekke en ontspanningsaktiwiteite aan die Weskus.

Justin Cupido, uitgewer van Weskus Media, sê: “Hiermee groet die Weslander-span vir die jaar en wens al ons besoekers en inwoners ’n veilige en geseënde dog feestelike Kerstyd toe. Mag jul besoek aan ons pragtige Weskus plek maak vir mooi nuwe herinneringe saam met jul geliefdes. Hartlike Weskus-groete.”

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article