Erna du Plessis het hierdie lesersfoto ingestuur. Sy skryf: “Toe ons op pad huis toe na Saldanha ry, vang die mooi sonsondergang naby Hopefield se windplaas my oog. Toe wonder ek hoe elkeen van die drie elemente op die foto hul bydrae lewer om ons die nag van krag te kan voorsien.” Lesers word genooi om hul pragtige Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za of per WhatsApp na 082 576 0453. Foto: Erna du Plessis


Die son sak, maar die wind bly

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article