Diazville Primêr het Kinderbeskermingsweek (29 Mei tot 5 Junie) afgesluit met ’n program wat aangebied is deur die Kring se skool- maatskaplike werker, Sonia Lewaks. Die skool bedank Lewaks, al die sprekers en die ouers.


Diazville sluit spesiale week af

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article