Die Hoërskool Diazville het Saterdag 4 Maart aan die Steynville Superspar Sportdag in Piketberg deelgeneem. Die skool se o.19A-netbalspan het teen die Hoërskool Lambertsbaai in die plaat-eindronde verloor met ’n teling van 27-30. Die o.19A-rugbyspan het die plaat-eindronde gewen teen Paulus Joubert Sekondêr met ’n telling van 13-5. Bo is die o.19A-netbalspan.Foto:


Diazville blink uit in Piketberg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article