H.P. Williams se o.13A-netbalspan was Woensdag 8 Maart die naaswenners in die Mini World Cup-toernooi in Moorreesburg en het na die volgende ronde deurgedring. Altesaam 20 skole het deelgeneem. Die skool het sy borg, Superior Plant Hire, vir sy ondersteuning bedank. Agter staan Ava Geland, Jazmin Afrika, Marieta Basson (afrigter), Anati Ntuto (beste doel van die dag) en Joycelin Roux. Voor: Nhlahla Choli, Tamzin Leeuwskiter, Adel de Klerk en Unako Mhlati.


Deur na volgende ronde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article