Ziah Basson van Laerskool Saldanha het Saterdag 7 Maart aan die sone-skaakproewe by Curro Langebaan deelgeneem. Hiér het sy ’n plek in die Weskus-skaakspan verower.


Deel van Weskus-span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article