Danksy die samewerking van al die rolspelers was Vrydag se interskole- byeenkoms ’n groot sukses.

Dankie aan al die lede van Vredenburg se gemeenskapspolisiëringsforum, die plaaslike buurtwagte en polisie en beamptes van die munisipaliteit se wetstoepassingsdepartement, wat by die dorp se sportterrein gehelp het.


Jean Retief (Vredenburg GPF-voorsitter),

Vredenburg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article