Steenbergs Cove Primêr wil baie dankie sê aan Defurco vir die borg van 30 skoolsweetpakke. Jean Erasmus en span van JDE Sports het die sweetpakke gemaak. Links staan Jean Erasmus en Felicia Erasmus (regs) van JDE Sports saam met die leerders.


Dankie vir dié sweetpakke

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article