Die organisasie Saldanha Animal Care bedank graag die borge wat die geldinsamelingsgeselligheid op Saterdag 12 Augustus moontlik gemaak het:
Die Elizabeth Augustin Academy of Health and Beauty, Kevin’s Interiors, Curtains & Upholstery, Weck & Danner Optometrists, Darling Cellars, die Wellness Revolution Training Academy, Butterfly Nails, Boesmanland Plaaskombuis, Club Mykonos, die Hoedjiesbaai-hotel, Mariska Coetzer en Nadine.




