Die Laerskool Vredenburg het op Saterdag 20 Mei ’n damesoggend saam met Lindie Strydom aangebied. Volgens die skool was dit ’n heerlike oggend wat goed ondersteun is. Bo is die Laerskool Vredenburg se vroue-personeel saam met Strydom (voor, middel).


Damesoggend in Vredenburg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article