Emma Carroll, Lynsey Hart (onderwyser), Tyla Maltby, Heide Malan en Hannah Nielsen met hul pryse. Foto:


Curro Langebaan is baie trots daarop dat dié skool die gekombineerde skole-afdeling van die 2021-Wes-Boland-eisteddfod gewen het.

Die skool wil graag ook vir Tyla Maltby geluk wens wat as die wenner in die volgende afdelings aangekondig is: dramatiese monoloog vir graad 10- en 12-leerder asook die leerder wat die meeste toekennings ontvang het.

Curro Langebaan is trots op almal wat deelgeneem het.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article