Eli van Willingh (links) en Hugo Lourens (regs), leerders van Curro Langebaan, is gekies om deel te wees van die Weskus o.13-krieketspan. Die leerders sal die Weskus verteenwoordig by die Wes-Kaap-kriekettoernooi wat Woensdag 13 Desember afgeskop het. In die middel is afrigter Vickey Meyer. Foto:


Curro Langebaan se Weskus-o.13’s

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article