Curro Langebaan is baie trots om sy laerskoolprefekte vir 2023 bekend te stel. Die skool wens elkeen baie geluk en sien daarna uit om saam met die groep te werk en hul unieke bydrae tot Curro Langebaan waar te neem. Agter staan: Lisa Raath, Bea-Marie Morales Perez, Mia van Vuuren, Jelanka Henrico, Izabella Schnetler, Zane Duvenhage, Lily Breedt en Louandi van Wyk. Voor: Andrew de Boer, Kai Scott, Eli van Willingh, Adrian Loots, Nathan Richter, Jason du Plesis en Adrian Hepburn.


Curro kondig leiers vir 2023 aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article