Curro Langebaan is baie trots op Caiden Vorster (links) en Christopher Tait wat aan die nasionale Op-die-tong-af- radikale redenaarskompetisie deelgeneem en uitstekend gevaar het. Caiden is as algehele wenner in die afdeling vir Afrikaans-vermaaklikheidstoespraak aangewys en Christopher is as die algehele wenner in die afdeling vir Afrikaans-motiveringstoespraak aangewys.


Curro-gladdebekke wen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article