Ray-Nathin van Kolver (o.13), ’n leerder aan St. Andrews Primêre skool, het die oefengroep vir die Boland-Craven-week gehaal. Die geleentheid het Saterdag 21 en Sondag 22 Mei by Weskus Skool plaasgevind.


Craven-week

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article