Diazville Primêr se Verenigde Christen-studentevereniging het Woensdag 1 Februarie sy program hervat. Die leerders het almal Bybels ontvang. Die skool nooi ander leerders van die skool om by die groep aan te sluit.

Christen-leerders kry Bybels

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article