Agt van die Hoërskool Piketberg se atlete het aan die Boland-atletiekbyeenkoms in Paarl deelgeneem. Die skool bedank elke atleet wat die skool se naam hoog gehou het. Charl Marais (o.15) kwalifiseer om op Vrydag 15 en Saterdag 16 Maart aan die Wes-Kaapse byeenkoms deel te neem. Hy het die vierde plek in gewigstoot met ’n afstand van 14,83 m en ’n 2de plek in diskusgooi met 52 m behaal. Albei hierdie is persoonlike bestes vir Charl.Foto:


Charl se heel beste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article