Die Langebaan Star-gimnas Carol Boshoff het onlangs aan die vlak 1- akrobatiese gimnastiekuitdunne van die Weskus deelgeneem. Sy het by die geleentheid verskeie medaljes ontvang en was ’n wenner in die Cape Cup-trofeekompetisie.


Carol ryg die pryse in

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article