Terwyl almal hul vakansiedag op 9 Augustus (Vrouedag) geniet het, het die Saldanhabaai-munisipaliteit se vullisverwydering steeds voortgegaan. Die Saldanha-buurtwag het sy waardering teenoor al die vullisverwyderaars wat op dié dag gewerk het, betoon deur hulle met versnaperings en koeldrank te bederf. Wilhelm Herbst, voorsitter van die buurtwag, het self ’n draai by die vullisverwyderaars gemaak.Foto:


Buurtwag wys sy dankbaarheid aan vullisverwyderaars

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article