Robert Bekker oorhandig ’n selfoon aan kol. Lindie Marx van die Weskus se landelike blitspatrollie.


Robert Bekker van Langebaan-buurtwag het ’n selfoon aan kol. Lindie Marx van die Weskus-distrikskantoor geskenk. Marx is die bevelvoerder van die Weskus se landelike blitspatrollie en die selfoon gaan aangewend word vir kommunikasiedoeleindes tussen die blitspatrollie en die buurtwag sodat die twee partye in die geval van nood vinniger kan optree.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article