Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Veritas-wynskou vier 25 jaar van uitnemendheid met proereeks
Veritas, Suid-Afrika se oudste wynskou vir markklaar wyne, is vanjaar 25 jaar oud. Dit word as die mees gesaghebbende skou vir verbruikers beskou, aangesien ten minste 1 200 bottels van […]
-
Velddrif-sakekamer vereer beste besighede
Velddrif-sakekamer het Donderdag 23 April sy algemene jaarvergadering, sowel as sy Besigheid van die Jaar-toekenningsaand gehou. Die funksie het by die Port Owen-seiljagklub plaasgevind. Monty van der Westhuizen, uittredende voorsitter van die sakekamer, het die aand geopen en melding gemaak…
-
‘Besigheids- en sosiale ontwikkeling gaan hand aan hand’
Besigheidsontwikkeling kan net plaasvind wanneer sosiale ontwikkeling gebeur. Dit was die boodskap van Worcester-sakeman, Sheraz Rayban, die gasspreker by die Weskus Sakekamer se maandelikse netwerkgeleentheid, wat verlede Donderdag 23 April […]

