“In sy dieptes lê geheime – stories van die verlede wat saam met elke stroomdraad na die see beweeg.” Só vertel Angelo Engelbrecht oor sy foto van die Carinus-brug in Velddrif. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot), wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto:


Brug van geheime

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article