Breyton de Bruyn (links), ’n leerder aan Diazville Primêre Skool, het ’n sesde plek in die SA Landlope-kampioenskap behaal. Dit is ’n groot prestasie vir die skool. Saam met hom is die landlopekoördineerder, Deidre Booysen.


Breyton skitter in landloop

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article