Kyk net hoe klots die branders skuimend teen die gladde, rondgespoelde rotse in Saldanha wat so eie en ikonies aan die Weskus is. Hierdie lesersfoto deur Elton Lesch is genotvol om na te kyk. Dit prikkel ook die ander vier sintuie deur herinneringe na vore te bring

Brander-foto prikkel die sintuie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article