Met die Bokke wat op Saterdag 23 September die span van Ierland om 21:00 takel, begin Braaidag (24 September) vanjaar sommer vroeg-vroeg. Die span van Bekker-plaasprodukte wat Woensdag die braaiery begin het, is van links Kayla Holtshauzen, Lize van Zyl, Chloé Thamcharoen, Antoenet Buckle en Hannes Maass. Die span maak sommer elke week Braaiweek deur op Woensdae te braai. Lees ook op bl. 20 oor presies hoe Weskussers hul perfekte braaibroodjie verkies.Foto: Noluvu Ludidi


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article