Bokkoors het die afgelope week aan die Weskus hoog geloop in afwagting op die Rugbywêreldbeker-eindstryd tussen die Springbokke en die All Blacks Saterdag (28 Oktober) op die Stade de France in Parys, Frankryk. Om ook hul ondersteuning voor die groot kragmeting te wys, het leerders van die Laerskool Panorama in Louwville die laaste Bok-Vrydag op kleurvolle wyse afgesluit. In die middel, voor, is Erin Swarts, ’n gr. 3-leerder aan dié skool, saam met haar mede-leerders.


Bokkoors is hoog!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article